Modulekode | JMN 333 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese begronding van Fisika en Chemie, begrippe eie aan Fisika en Chemie ; onderrig in Fisika en Chemie in die Suid Afrikaanse konteks, assessering in Fisika en Chemie in die VOO fase, reflektiewe praktyk in Fisika en Chemie onderwys, analise van kurrikulum en beleidsdokumente, ontwerp van lesse en aktiwiteite in Fisika en Chemie onderwys. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App